- ATKV Muziq and Muziqanto entries closing

ATKV Muzik, the classical music competition for young musicians presented by the ATKV, an Afrikaans language and cultural organisation, now also has a Vocal component. Muziqanto creates an additional scholarship opportunity for voice students up to the age of 32. The closing date for entries is Tuesday 20 April.

This competition, with total prize money of R100 000, is the organisation’s annual contribution to classical music in South Africa. First rounds are hosted in six centres countrywide from 29 April to 8 May. The second and final rounds are hosted in Cape Town from 9 to 11 September.

Instrumental categories are piano, organ (and klavichord), strings, woodwind and brass,  other instruments (harp, percussion, classical guitar, accordion and recorder) and chamber music ensembles (instrumental and vocal). Instrumental candidates between 15 and 27 years and singers up to the age of 32 are invited to participate.

The winner of the Muziqanto scholarship will be elligible, with the winners in each instrumental category, for an overall prize of R36 000.

For more information and entry forms, visit http://atkvprojekte.co.za/Applous/

ATKV Muziq en nuwe Muziqanto inskrywings sluit 20 April

Die ATKV Muzik klassiekemusiekkompetisie vir jong volwasse musici het vanjaar ook ‘n vokale fokus. Die nuwe kategorie, Muziqanto, skep ‘n ekstra beursgeleentheid vir sangstudente en beloof om plaaslike sangtalent en opera te stimuleer. Die kompetisie, met ‘n totale prysgeld van R100 000, is die kultuurorganisasie se jaarlikse bydrae tot klassieke musiek in Suid-Afrika.

Die sluitingsdatum vir inskrywings is Dinsdag 20 April. Die eerste rondes vind vanaf 29 April tot 8 Mei in ses sentrums landwyd plaas. Die tweede en finale rondes is vanaf 9 tot 11 September in Kaapstad.

Die instrumentale kategoriee is klavier, orrel (en klavesimbel), strykers, blasers (hout en koper), ander instrumente (harp, slagwerk, klassieke kitaar, akkordeon en blokfluit) en kamermusiek-ensemble (instrumentaal en vokaal). Deelname in hierdie kategoriee is beperk tot musici in die ouderdomsgroep 15 tot 27 jaar.  Sangers tot en met 32 jaar kan aan die Muziqanto Vokale Beurs deelneem.

Die wenner van die Muziqanto-beurs kom soos die instrumentale kategoriewenners in aanmerking vir die algehele wenprys van R36 000.

Vir meer inligting en inskrywingsvorms, besoek http://atkvprojekte.co.za/Applous/

What's On

May 2019
S M T W T F S
28 29 30 1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30 31 1